Want twee is mos beter, beter as één
Blijf op de hoogte en volg rianne
05 November 2014 | Nederland, Emst
Terug na die werklikheid: Dit is al langer as vier maande gelede maar daar gaan geen dag verby dat ek nie daar aan dink nie. Ek sou so graag weer saam met Anneke in Afrika wees. Ons het so baie geniet van al die mooi dinge in Afrika! Selfs na vier maande het ek nog heimwee.
Soos jullie sien is die Afrikaanse temperament `n klein bietjie in my gaan sit. So neem dit `n vier maande voordat ek my laaste blog skryf.
Ek wil vir julle sê dat ek enorm het geniet van alle belangstelling. Die kommentaar was baie lekker om te lees!
Ongelukkig kon ek self nie reageer op die kommentaar nie maar by hierdie blog wil ek sê: Baie dankie!
Ek hoop julle het geniet van die stories die ik geskryf het oor Afrika.
Ek wil in die besonder Anneke dankie sê. Sy is die een wat hierdie ervaring so spesiaal gemaak het! Jy`s `n skat!
Saam is ons beter, as stoksiel alleen!
-
05 November 2014 - 21:51
Roxanna:
Leuk, Rianne, echt heel leuk haha! En ik snap je blijvende heimwee helemaal! Hmpff.. =( gelukkig hebben we heeeeel veel mooie herinneringen!
Reageer op dit reisverslag
Je kunt nu ook Smileys gebruiken. Via de toolbar, toetsenbord of door eerst : te typen en dan een woord bijvoorbeeld :smiley